Mnr. D.J. Bisschoff

5 stars
(0)
4 stars
(0)
3 stars
(0)
2 stars
(0)
1 stars
(1)
Category: Lifestyle

Contact Information
South Africa

Mnr. D.J. Bisschoff Reviews

DJBisschoff May 11, 2011
No Servises
In September 2009 het ons n medizone spa gekoop by Medizone. Hulle was vinnig om beloftes te maak en ons ekstra bybehore te belowe. Toe ons die masjien ontvang was die helfte van die goedere nie daar nie en boonop het hulle aan ons n tweedehandse masjien gegee. Toe ons met die rep daaroor praat het hy belowe hy kom terug na ons toe, wat egter nooit gebeur het nie. Ek het later met n groot gesukkel die kantoor in Anlinn PTA op gespoor en die masjien terug besorg. Linda war die bestuurderes daar was het die masjien geneem en my op die oorspronklike aflewerings nota laat teken saam met haar. Sy het my gebel en gevra ek moet n brief skryf oor hoekom ons die masjien terug gee. E het die brief geskryg en vir haar gefaks, twee dae later het sy my terug gebel en gesê hoofkantoor (Jaco) stuur vir ons n nuwe spa met als. Ek het egter reeds vir haar gesê ek stel nie belang nie en dat als gekansseleer moet word. Sy het my weer gekontak en verseker dat als gestop is. Na n maand kry ek toe egter n rekening van C.T.I Kaapstad wat sê ek skuld hul geld. Ek het dadelik C.T.I. gebel en met Cindy gepraat. Ek het toe weer na Linda begin soek en kon haar of die rep nie in die hande kry nie. Ek het terug gery na die Annlinn kantoor ma als was gesluit.
In Januarie van 2010 het ek weer Annlinn kantoor toe gery en die ander huurders daar het my ingelig dat die kantoor gesluit het en nie meer bestaan nie. Ek het toe dadelik Hoofkantoor in Brits gebel en met Nadia of Nadine gepraat. Sy het elkekeer n verskoning gehad hoekom ek nie met die Direkteur Jaco kon praat nie en dat hy my sal terug skakel. Elke keer as ek skakel het sy my verbaas gevra of Jaco my nog nie gekontak het nie. Ek het hulle gevra om Linda op tespoor met inligting wat sekerlik in n personeel leêr moet wees, maar hulle andwoord was dit is nie hul werk nie. Niemand weet tot vandag toe wat van die masjien en Linda geword het nie, en niemand het my nog ooit terug gebel nie. Ek betaal nog elke maand my rekening by C.T.I vir iets wat ek nie besit nie. Die masjien wat my R5000.00 so kos, kos my nou al R14 000, 00. As enige iemand my kan help sal ek dit opreg waardeer. Dit is nou al 2jaar.

Write a Review for Mnr. D.J. Bisschoff

Rate it!
Review Title
You Review
Image
Type the numbers shown

RECENTLY UPDATED REVIEWS

Taxi To Heathrow & Heathrow Taxi Transfers
Chapter 7 Bankruptcy
Ride and Shine Detail
old ironsides fake id
Digital Marketing and Company Formation Services UAE | SEO and PPC Marketing
Escort ladyluck Frankfurt
Bulk SMS Gateway in UAE | Best Bulk SMS Service In UAE

REQUESTED REVIEWS

REVIEWS BY CATEGORY